NUUSFLITSE

Ons nuus word hoofsaaklik gedeel op ons weeklikse Aankondigings. Dit word versprei deur whatsapp-groepe. Indien jy graag die Aankondigings weekliks wil ontvang, kontak asb. die kerkkantoor. 

BELANGRIKE DATUMS

Belangrike datums verskyn op ons jaarlikse kalender sowel as op die Aankondigings. Indien jy 'n kalender soek, kontak asb. die kerkkantoor.